Thursday, April 4, 2013

Begrafnis van christen Me Phangan




Ons was bevoorreg om christen begrafnis in die buddistiese tempel te hou, en ook vir die buddiste te wys dat daar klomp christene op eiland is, al die kerke se lede het dit bygewoon.  Ons het ook die Here geloof en Prys by hierdie tempel. Wat 'n voorreg om ook op hierdie wyse te kon getuig.

No comments: