Wednesday, March 7, 2012

Tuesday, March 6, 2012

Wereld Bid dag vir Vroue

Ons het die dag met meer as 80 mense gevier op die eiland.
Ons het die mans kinders en vroue betrek by die biddag
en ons dank Ons Hemelse Vader vir die wonderlike terugvoer
van almal. Vroue het kruise met mekaar uitgeruil en dit was
wonderlike geleentheid vir ons almal.
Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Wereld Bid dag vir Vroue

























































Thursday, March 1, 2012

Bad op straat



Bakkie



Haai kyk ons pas 3 agter in die bakkie.

Aanbidding in Victory Kerk







Ons Thaise christene in aanbidding voor ons Hemelse Vader.

Valentyn bederf



Ons ontspan in ons oulike rokkies in ons bederf hotel.