Ons het die dag met meer as 80 mense gevier op die eiland.
Ons het die mans kinders en vroue betrek by die biddag
en ons dank Ons Hemelse Vader vir die wonderlike terugvoer
van almal. Vroue het kruise met mekaar uitgeruil en dit was
wonderlike geleentheid vir ons almal.
Sandduine Seen
Cobus en Deirdre
Tuesday, March 6, 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Wat 'n mooi byeenkoms. Baie seen vir julle. Liefde Santjie
Post a Comment