Wednesday, June 20, 2012

Monday, June 11, 2012

Kosbare Kinders

Die kinders op die eiland is weer aan die gang en ons baie opgewonde oor die gesiggies wat by ons aansluit en dat ons kinders ook vroeg oggend voor skool saam met ons bid.  Dit is vir ons regtig kosbaar om hulle ook soggens saam met ons te sien bid.  Hulle hou ook daarvan om saam met ons te sing.
Hier is ons besig om te knip en plak sien die eindresultaat

Die eiland het ook so bietjie wind en storms beleef en ja byna 250mm reen gehad in een week.

Cobus saam met van ons kindertjies


Hier is ons vroegoggend kindertjies ..


LAAT DIE KINERTJIES NA MY TOE KOM EN VERHINDER HULLE NIE......