Monday, October 24, 2011

Kinders kosbare perels













Kids Camp

Ons is baie trots om te se die eerste Christelike kinderkamp is op die eiland gehou en 84 kinders het dit bygewoon. Ons baie opgewonde oor hierdie kamp en weet dat dit tot iets groot gaan groei. Die kinders het baie pret beleef en ook die evangelie op pret manier geleer, baie van hierdie kinders is nie christene nie. Ons dank ons Hemelse Vader dat Hy ook hierdie kamp moontlik gemaak het op die eiland.
"Laat die kindertjies na my toe kom en verhinder hulle nie"
Liefde in Jesus
Cobus en Deirdre

Life in Christ Camp































Life in Christ Camp

We are very glad that 55 people attend the camp in Suratanee on the mainland. We win the parade and are very proud on our team. We small to the other churches but we have big spirit and we were 18 people at a time in the pick up. Lots of love and laugh and we know that God have big planes for this island.
Dunes of Blessings
Cobus and Deirdre

Tuesday, October 18, 2011

Drug Free













Die tyd snel voort en ja die Drug Free program kry ook momentum, ons baie opgewonde dat daar al 345 kinders en paar ouers die "pledge " geteken het.

Ons is baie dankbaar dat 84 kinders 'n kinderkamp bywoon op die eiland.
Dit is vir ons groot vreugde om te se baie van hierdie kinders, het met die eerste Drug Free show hul harte vir Jesus gegee, ons dankbaar dat daar nou opvolg is om hulle te versterk en te leer van Jesus.

Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Tuesday, October 4, 2011



























































































Drug Free Opleiding

Met groot vreugde het die span van Bangkok en USA gearriveer op die eiland, dit is eerste vir ons dat mense hier kom opleiding gee. Ons het met groot op opgewondenheid die opleiding, wat baie lang ure beteken het, voltooi.

Ons eerste 2 uitreike met die program was baie suksesvol en ons is opgewonde oor die kinders van die eiland en weet dat hier nuwe pad is wat ons gaan stap.

Die foto's vertel die storie. Dankie vir u betrokkenheid by die projek.

Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Abudunt Blessing Chruch