Met groot vreugde het die span van Bangkok en USA gearriveer op die eiland, dit is eerste vir ons dat mense hier kom opleiding gee. Ons het met groot op opgewondenheid die opleiding, wat baie lang ure beteken het, voltooi.
Ons eerste 2 uitreike met die program was baie suksesvol en ons is opgewonde oor die kinders van die eiland en weet dat hier nuwe pad is wat ons gaan stap.
Die foto's vertel die storie. Dankie vir u betrokkenheid by die projek.
Sandduine Seen
Cobus en Deirdre
Tuesday, October 4, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment