Thursday, October 29, 2009

Kerkkampe 2009

Ons het pas 2 kampe bygewoon en ongelooflik baie geleer van hierdie mense. Die lesings was van hoogstaande gehalte en die lofprysing was ongelooflike belewenis.

Dit is egter belewenis on te reis na hierdie kampe 23 mense in 'n minibus met bagasie, niks word op die dak gelaai nie alles binne in.

Victory het op die laaste oomblik die kamp geskuif en hul pastoor het ons 70km aangery na die kamp en weer terug geneem na die plek waar ons woon. Ongelooflik niks te veel moeite vir hulle nie.

Hul leef werklik hul naaste liefde uit ond het ook 2km gewoon van die ander kamp en elke keer het mense ons opgelaai en vir ons gewag as ons in die aand klaar was. Sulke naaste liefde het ons almal aan die hart geruk.

Sandduine Seen
Khoo en Dee

No comments: