Thursday, March 27, 2008

Liewe Vriende help ons asb!!

LIEWE VRIENDE

ONS IS MET GROOT DANKBAARHEID IN ONS HARTE NA TWEE MAANDE IN THAILAND TERUGIN SUID-AFRIKA. BAIE GOU HET ONS BESEF DAT DIT GEEN VAKANSIE IS NIE.

DIT WAS VIR ONS 'N OPENBARING HOE BEVOORREG ONS WERKLIK IN ONS LAND IS.
DIT WAT ONS AS VANSELFSPREKEND AANVAAR HET HET ONS BESEF IS LUUKS SELFS 'NSTOEL, YSKAS EN BEDLAMPIE BESTAAN NIE.

MENS GEE NIE GENOEG WAARDERING EN SIENNIE MEER GEWONE DINGE WAT 'N VOORREG IS RAAK NIE.

MET ONS HARTE VOL DANKBAARHEID WIL ONS NET ELKEEN VAN U BEDANK VIR U GETROUE GEBEDE EN FINANSIELE ONDERSTEUNING WAT ONS GEDURENDE ONS VERBLYF IN THAILAND ONTVANG HET. 'N SMS, EPOS ,TELEFOON OPROEP IS SOOS KOEK VIR 'N SENDELING.ONS HET 'N OPGEWONDENHEID IN ONS HARTE OOR WAT ONS GEVIND HET OP DIE EILAND KHO PHANGAN.

DAAR IS ONGEVEER 12 500 INWONERS OP DIE EILAND.50 CHRISTENE (0.4%) . 2 KERKE - EEN NET THAI (VICTORY CHURCH) ANDER EEN KANDIEDS ENGELS PRAAT. ONS GAAN BY DIE "HOPE OF PHANGAN" KERK WERKSAAM WEES.DAAR IS SO 30 LIDMATE(KINDERS INGESLUIT). ONS BESOEK OOK GEREELD VICTORYCHURCH EN HOOPOM EERSDAAGS MET HULLE IN THAI TE KAN KOMMINUKEER.DAAR BESTAAN 'N ONGELOOFLIKE BEHOEFTE AAN BYBELSTUDIE MATERIAAL.SONDAGSKOOL BESTAAN TANS NOG NIE DAAR NIE EN ONS GAAN HULLE HELPOM DIT TE VESTIG. DIE HERE WERK EGTER KRAGDADIG IN DIE GEMEENTE TYDENS ONS KORT BESOEK HET 2 PERSONE HULLE BEKEER.DIT IS BAIE MOEILIK VIR 'N NUWE CHRISTEN WANT 'N BYBEL IS ONBEKOSTIGBAAR.VIR DIE GEWONE LIDMAAT, HULLE SPAAR BAIE LANK VIR DIE AANKOOP VAN 'NBYBEL.DIE KERK IS REGTIG ARM EN DIE LIDMATE IS OOK NIE RYK NIE, GELD IS DUS 'N GROOT STRUIKELBLOK. DS VISAL WERK GRATIS, HY IS 74 JAAR OUD EN SYVROU IS 70 JAAR - SY WERK BY 'N VAKANSIEOORD EN ONDERHOU HULLE METHAAR SALARIS. MAAR HULLE IS NOG STEEDS VOL GELOOF DAT GOD VIR HULLESAL HELP OM GROND TE KOOP, HULLE SPAAR DUS ALLE BYDRAES VIR DIE GROND. HULLE HUUR TANS 'N STUK GROND EN WIL DIT BAIE GRAAG KOOP. HULLE KERK IS 'N GROOT AFDAK MET TWEE "DRY-WALLS" KANTORE MET ROU SEMENTVLOERE .

HULLE BENODIG TANS STOELE VIR DIE KERK. DIT KOS R200.00 PERSTOEL. ONS HOOP OM GENOEG GELD IN TE SAMEL OM VIR HULLE 20-25 STOELE TEGAAN KOOP. (HIERDIE STOELE MOET VAN DIE MAINLAND MET BOOT AANGERY WORD).NAGMAAL IS BAIE BELANGRIK VIR DIE CHRISTEN WAT VANAF BUDHISME BEKEER IS, MAAR HULLE BESIT NIE 'N NAGMAAL STEL NIE. HULLE HET OOK NIE 'N KANSELKLEED NIE - KAN IEMAND DALK HELP? SELFS 'N BYBEL IS BYNA ONBEKOSTIGBAAR VIR DIE NUWE CHRISTEN. ONGEVEERR250.00 PER BYBEL. ONS HUISE IS VOL ALLERHANDE BYBELS. DIE THAI CHRISTEN HOOP OM SELF 'N BYBEL TE KAN KOOP EENDAG.

HIERDIE MENSE SE SALARIS IS ONGEVEER R25-30 PER DAG. ALHOEWEL HULLE VERSKRIKLIKE URE WERK 06:30 VM IN DIE OGGENDEN AS HULLE GELUKKIG IS 07:00 NM SAANS ANDERSINS TOT 11:30 NM SAANS.SEWE DAEVAN DIE WEEK. VIR ELKE 5 MAANDE GEWERK KRY HULLE 1 WEEK AF. DIT IS DUS AMPERONMOONTLIK OM EREDIENSTE BY TE WOON.

HIERDIE MENSE KOM GETROU BYBELSTUDIE TOE OP 'N WOENSDAGAAND 8 NM BY DIE KERKHULLE MOET VER REIS EN DIT KOS HULLE PARTYMAAL MEER AS 'N DAG SE LOONVIR 'N TAXI, NOGTANS BLY HULLE NIE WEG VAN DIE GEMEENSKAP VAN DIE HEILIGES NIE.ONS HET SELF ERVAAR HOE MOEILIK DIT IS OM IN 'N BUDHISTIESE GEMEENSKAP AS CHRISTENTE LEEF. DIE CHRISTENE BEDANK DOODEENVOUDIG HULLE WERK AS HULLE NIE SAAMSTEM MET DIE DINGE WAT 'N MAATSKAPPY DOEN NIE. DAAR IS GEKWALIFISEERDE PROKUREUR EN INGENEUR WAT AS KAARTJIEVERKOPER VAN TOERISTE BOOTKAARTJIES EN GEWONE KLERKWERK.HULLE SIEN EGTER NIE KANS OM GELD TE KRY EN DAN NIE MET HULLE GEWETE SAAM TELEEFNIE. TERWILLE VAN HULLE CHRISTENSKAP DOEN HULLE NOU EENVOUDIG WERK WAT BAIE MINDER BETAAL.

ONS VERTREK EERSDAAGS WEER TERUG NA THAILAND. ONS IS OOK BESIG MET DIE VOORBEREIDINGVAN ENGELSE KLASSE AAN DIE CHRISTENE EN HUL KINDERS OP DIE EILAND. ONS WILGRAAGVIR JULLE ONS GEBEDS VRIENDE VRA OM TE BID VIR:- DIE CHRISTENE VAN DIE EILAND .- VIR ONS SODAT ONS MET WYSHEID EN INSIG SAL OPTREE IN HIERDIE VREEMDE KULTUUR.- DIE TAAL, ONS IS BESIG OM TE LEER, MAAR DIT IS ONGELOOFLIK MOEILIK.- DIE BUDHISTE, SODAT HULLE TOT BEKERING SAL KOM.- BEIDE KERKE SE FINANSIES- DIE PREDIKANTSPARE VAN VICTORY EN HOPE CHURCH.- WESTERLINGE WAT EILAND BESOEK, MET VERANTWOORDELIKHEID SAL OPTREE ENBEKEER.- ALLE PRAKTYKTE WAT KEER DAT DIE EVANGELIE VERKONDIG WORD OP DIE EILAND.- ONS VISUMS WAT KOPSEER BLY - SELFS VIR EVANGELISTE WAT AL 40 JAAR IN THAILAND WERK.- SENDELINGE, EVANGELISTE EN CHRISTEN KERKE IN THAILAND.INDIEN DIT VIR JOU MOONTLIK IS OM 'N BYDRAE TE LEWER, HOE GROOT OF KLEIN -ONSVERSEKER U DAT DIT GAAN 'N WERKLIKE VERSKIL MAAK IN DIE CHRISTEN OP KHO PHANANG EILAND SE LEWE. ONS HOOP DAT ALLE CHRISTENE TEEN DIE EINDE VAN HIERDIE JAAR MINSTENS SY EIE BYBEL BESIT, DUS HELP ONS ASSEBLIEF INDIEN DIT VIR JOU MOONTLIK IS.

BAIE DANKIE VIR U VOORTGESETTE GEBED.

INBETALINGS KAN GEMAAK WORD IN DIE VOLGENDE REKENING

REK NAAM: Apostello tjek rekening
REK NO: 62136957878
TAK : WOODLANDTAK KODE: 230-732
First National Bank
VERWYSING: CD THAI- JOU NAAM EN VAN (BAIE BELANGRIK VIR ONS ASB)

INDIEN DIT MOONTLIK IS SAL EK DIT WAARDEER AS JULLE VIR ONS 'N SMS OF EPOSKAN STUUROM NET TE BEVESTIG DAT JULLE WEL INBETALING GEMAAK HET.

NA CELLNO:0834573375EPOS ADRES vanwykdeirdre@yahoo.com BAIE DANKIE.VIR MEER INLIGTING BESOEK ONS BLOGSPOT: http://www.thailandsending.blogspot.com/ !!!!!!!!!

ONS EPOS ADRES VERANDER EERSDAAGS EK SAL DIT WAARDEER AS NUWEEPOS NA NUWE ADRES GESTUUR SAL WORD. NB!!!!!!!! vanwykdeirdre@yahoo.com

STOFSTORM GROETE EN SANDDUINE LIEFDE
KHOO EN DEE(COBUS EN DEIRDRE VAN WYK)

3 comments:

Anonymous said...

Dankie ons kyk met nuwe oe na ons
aardsebesittings. Kan nie glo dat bybels onbekostigbaar is vir Christene nie.

Anonymous said...

Ek dink dat die rede vir die onbekostigbaarheid van Bybels is, omdat dit 'n handeldryf in die tempel saak geword het en die klem op die verspreiding van die Woord, het by baie 'n komersiƫle saak geword. Kyk maar na die skielike swak vertalings wat die afgelope tien tot vyftien jaar die lig gesien het. Die nuwe vertalings is dogmaties, volgens die geloofsgroepe wat dit gaan gebruik, gerig en wyk somtyds heelwat van die waarheid af.

Thailand Sending said...

Anoniem
BYBELS IS ON BEKOSTIGBAAR IN THAILAND, OMDAT DAAR GEEN SUBSIDIES IS NIE. DIE KONING IS DIE BESKERMHEER VAN BUDHISME EN MOEDIG NIE DIE LEES VAN DIE BYBEL AAN NIE. DAAR IS OOK BAIE MIN OF FEITLIK GEEN CHRISTELIKE LEKTUUR BESKIKBAAR IN THAILAND.
BAIE DANKIE VIR U INSETTE.