HELLO VRIENDE
DIT GAAN GUD MET ONS PATTAYA IS BAIE GROOT STAD IETS SOOS 3 DURBAN'SNIE MOOI SOOS OP EILANDE NIE. STRANDE IS TOEGEPAK MET SAMBRELE ENSTRANDSTOELE. TEEN MEKAAR GEEN SPASIE TUSSEN IN EN JY MOET BETAAL OMDAAR TE SIT.
ONS BLY SO BLOK EN HALF VAN STRAND AF, MOOI SKOON EN NETJIES KAMER METWARM WATER. NABY DANIE EN MARINA KRYNAUW SENDELINGE WAT NOU 14 JAARHIER WERK. BAIE NUTTIGE RAAD BY HULLE GEKRY EN OOK ANTWOORDE WATNODIG IS AS MENS HIER WERK.
HULLE HET OOK SEUN DANIEL EN HY EN COBUS GAAN NOU NOU VISVANG. DANIELIS IN INTERNATIONALE SKOOL SINT ANDREWS SCHOOL. HULLE HET EEN WEEKVAKANSIE NOU HIER MID TERM BREAK. ONS HET MIDDAGETE BY HULLE GEEETAARTAPPELSLAAI, MENGELSLAAI, SWEETCORN KOUEVLEIS EN FRANSEBROOD. OOKROOMYS EN SKUIMPIES. KOFFIE HELE BEKER VOL.
HUL KERK IS SO 15 MENSE DIE GEMEENTE. GOD WERK NIE IN GETALLE IN THAILAND NIE.VIR ONS WESTERLINGE BAIE SNAAKS.
DIT WAS VIR ONS BAIE SLEG OM LOUISE, PIETER EN SANTJIE TE GROET EK WOUSOMMER SAAM MET HULLE TERUG VLIEG. MA DIT IS NIE MEER LANK NIE ONSLAND DINSDAG OGGEND 6VM.
SAL BAIE LEKKER WEES OM NET WEER GEKOOKTE GROENTE TE EET.
ONS KAMER HET NIE FASILITEIT VAN KOFFIE DRINK NIE. SAL LEKKER WEES OMNET WEER MY KETEL TE KAN AANSIT EN KOFFIE TE DRINK EN WATER UIT DIEKRAAN UIT EN DOREEN EN HAAN SE STEAK OP DIE KOLE. OUMA SEKERRIEBOONTJIES. WEER JOU KAR TE BESTUUR.
AI JULLE ONS HET ANDER UITKYK OP DIE LEWE.WAARDERING VIR GEWONE GOED.
BAIE DANKIE VIR AL JUL GEBEDE ONS WAARDEER DIT WERKLIK EN DIT MAAK 'NGROOT VERSKIL VIR ONS. EK HOOR GRAAG VAN ONS GEBEDSVRIENDE HOE DITMET JULLE ALMAL GAAN STUUR MAAR EPOS OM TE LAAT WEET.
LIEFDE EN SEEN UIT THAILANDKHOO EN DEE
Friday, February 22, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment