
Praat God met 'n Mens? DVD is n persoonlike getuienis deur Cobus van Wyk, wat 'n mens meer insig geen oor die wonderlike manier waar God teenwoordig is in 'n mens se lewe.
As n Graag 'n Copie van DVD wil hê kontak Andrea by andrea@genesislabour.co.za
Die DVD kos slegs R 50.00 vir elke DVD wat verkoop sal ons R 30.00 borg tenopsigte van die Thailand Sending.
1 comment:
Die DVD het my oe oop gemaak om al die wonderwerke wat God elke dag in ons lewens laat gebeur raak te sien. Dit het my ook laat dink wat wil God hê moet ek vir Hom doen met my lewe.
Post a Comment