Monday, April 29, 2013

Hulp aan hoerskool leerlinge

Dit was groot voorreg om die kinders wat nou skole verwissel te kon help met fondse vir die aankoop van hulle nuwe skooluniforms vir die hoerskool..  Bid asb vir hierdie vyf leerlinge wat enigste christene is in ons hoerskool op die eiland, dat hul op manier die lig sal laat skyn in hul skool.  Bid asb ook vir beskerming vir hierdie tieners.

Thaise vrou se groentetuin en kombius



Trok winkel

So moet winkel mos lyk hy ry tot op jou voorstoep en jy doen jou inkopies en hul dra dit tot in jou huis, ek kan daarmee saamleef gee trollies, sakkies en in en uitlaai nie...

Ming en Andrea van USA verjaar





Dee Dee se span wen toringbou!!!



Sluit week af met swem en roomys en pret



Dankie Jesus ons het meer as 40 kinders