Friday, July 20, 2012

Kom help om die kinders te bereik vir Jesus

Kla nie weer oor SA se paaie of bestuurders nie, bly oumense hier?








jooe sendingwerk is harde werk
















Uitreik hoogtepunte




Uitreik beteken ook baie harde werk die bou van paadjies skoonmaak van kerke en tuine en ander daar is darem ook tyd vir pret. Ons het ook die Fullmoon party besoek om daar te bid dat God in jongmense se harte sal werk om hulle lewens om te keer.

Rain... Praise en Worship

In gietende reen het ons God geloof en geprys en weet dat ons krag net van Hom alleen kom, dit was werklik 'n geestelike ervaring vir ons almal. Thai's se God het ons almal skoon kom was met die reen en nuwe krag gegee.

Loof ons Here God!!!







Laat die Kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie.