Monday, February 20, 2012

Erica kry Ferari saling

Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het dat Erica haar Ferari saling kon ontvang.

Chaloklum Kinders

Ons is bevoorreg om hierdie kinders op Donderdag aand te bedien. Bid asb saam met ons ook vir hulle ouers dat hulle ook net soos hulle kinders die voorreg van Jesus sal beleef in hul lewens.





Abudunt Blessing Chruch



Abundant Blessing Kerk

Wat 'n groot voorreg om saam die nuwe kerk te kon inwy op 18 Februarie 2012
'n span van Kanada het kom help bou aan die pragtige kerk en die bouprojek befonds.
Groot dankbaarheid oor hierdie nuwe kerk op die eiland.

Dream Team



Dream Team



Die oes is groot en die arbeiders is min, maar ons Dank ons Hemelse Vader vir almal



wat tuis gekom het in die gesin van ons Hemelse Vader, gesinne het saam voor ons Vader gekniel en hul harte vir Hom gegee. Bid asb saam vir hierdie nuwe Christene.

Dream Team

Droom word waar en gebede word beantwoord..4 jaar se gebede vir openbare
Praise en Worship deur Dream Team op ons peir op die kleine eiland Koh Phangan het waar geword en ons dank en loof ons Hemelse Vader daarvoor.