Thursday, September 24, 2009

August 2009 News





Just a few pictures of what happened on the island in August. Leon and Ellenette arrive on their prayerwalk and we visit the Christians at their barn (house) and pray for them.

We experience growth in both churches on the island and is very thankfull to the Lord and we praise Him. We had a prayer evening at Victory and after midnight there was still 45 people. We pray up until the next morning.

Hope will start a new church in October in Bantaai, please pray that the Lord will show us the way. When a church is 40 people they start a new church.

Both the caregroup of Hope in Bantaai and prayergroup of Victory are close to 20 people now.

Dunes of Blessings
Khoo and Dee

Thai's ontvang Bybels





Goeie nuus aan Thai's


Ons is baie opgewonde oor die Bybels wat ons kon koop met donasies uit Suid Afrika. Ons aanvaar Bybels sommer as iets wat in ons huise rond le, en ja daar is gewoonlik meer Bybels as mense in ons huise.

Meeste Christine het net Nuwe Testament en baie opgewonde dat hulle nou hul opgeleesde Bybel vir ieand anders kan gee, ek kry so skaam
Ons kon ook audio Bybels kry vir die ouer mense wat nie kan lees nie en hulle is baie opgewonde en luister graag.

Meeste Ma's kom vertel dat hul sommer die kinderbybel van hoek tot kant gelees het. Ja, dit is baba Christine hierdie en ons saam met hul opgewonde.

Baie Dankie dat u dit moontlik gemaak het, dat ons Bybel vir die Thai's kon koop. Dit word regtig wardeer en gelees.

Sandduine Seen
Khoo en Dee

Sunday, September 6, 2009

Doop Victory





Die doop van 2 Christine was hoogtepunt in Victory Kerk, baie dankie aan u almal wat al eer as een jaar saam met ons gebid het vir Bee en Suntiya.

Alle eer aan ons Hemelse Vader, aan Hom al die eer log en heerlikheid... Ons bid ook vir hierdie 2 vroue se mans Chomchaai en Pot. Ons vertrou dat hul ook binnekort hierdie groot stap in geloof gaan neem

Sndduine Seen
Khoo en Dee

Tuesday, September 1, 2009

Saling

Met groot opgewondenheid het Cobus ons nuwe ryding die saling ( thaise woord vir sidecar) gekry om ons gebedsuitreik mee rond te ry..

Hopelik sal ek ook nou kan ry sonder om , om te val. Ja nee die farangs is nou eers sigbaar hier op die eiland.

Sandduine seen
Cobus en Deirdre

Monday, August 24, 2009

Praise and Worship 2009






"Praise and Worship 2009"

Ja, nog 'n jaar is verby en die jaarlikse Praise and Worship het aangebreek. Op 10 Julie 2009 het die eerste openbare Praise and Worship op die eiland Koh Phangan plaasgevind. In die openbare area op die Peir.. hier is waar enige mens wat kom en gaan van hierdie eiland moet verby beweeg...plaasgevind.

Wonderwerke het ons reeds baie vroeg met die reel van die gebeurtenis gesien... ons het die area wat onderdak is en waar die hoof ferries op die eiland hulle kaartjies verkoop absoluut gratis gekry van Buddistiese munisipaliteit.

Gratis stoele van 'n ander nie christen Thai boks stadium het ook ons verras. Christene het van Samui,Suratanee en Nakon af gekom om ons te ondersteun.

Krag was ís altyd 'n probleem op die eiland, daarom was hierdie venue ook gegewe uit God se hand, want hierdie area se krag is redelik stabiel.

Reen maak dat mense nie geleentheid kan bywoon nie, ons het gebid vir 'n sonskyn vrydag en ja voorwaar dit was sonskyn.

Christelike Baniere oor openbare paaie eerste vir Koh Phangan eiland.

Die kinders wat opgedaag het het die wind uit my seile geneem, my engelse klas wat almal baie groot buddiste is was almal daar en ons kon die geleentheid gebruik om vir hierdie kinders te bid. So ook ander kinders wat absoluut wonderwerk was.

Ons span van SA wat kom help het om die wa oor die drif te stoot se opoffering was nie verniet nie en 5 mense het op die altarcall gereageer en oorgegee aan Jesus.

Charlene en Stephan het onbewus die sterre van die aand geword toe die Thai sangeres nie die liedere onder die knie kon kry nie, moes hulle op 99.9 instaan vir haar maar met groot sukses. Ons ander het saam ook ons verhoogbuiging gemaak met Afrikaanse lied en dans.

Hierdie aand sal nog lank onthou word op die eiland, maar die belangrikste is dat die Christene gesig gekry het .

Ons dank die Hemelse Vader dat ons weereens die geleentheid gegun is om hierdie geleentheid te kon meemaak. Ons glo dat dit van krag tot krag sal gaan en elke jaar net groter en groter sal word.

Baie dankie aan een en elk van u wat saam met ons gebid het, bydraes gelewer het en hierdie geleentheid weereens moontlik gemaak het. Dankie ook vir elkeen wat die span van SA geborg en ondersteun het, sonder hulle sou ons dit nie kon doen nie. Prys saam met ons die Hemelse Vader vir die genade wat ons ook vir hierdie geleentheid ontvang het.

Sandduine Seen
Cobus Deirdre ,Stephan,Lood,Mariette,Charlene en SanMari

Victorious Victory




Victorious Victory

We had a wonderful prayer evening at Victory church it was really a victory for our Lord on Friday night 3 July 2009. Both Hope and Victory christians attend the evening with our team from South Africa.

We painted the church the morning and in its new white dress and red JESUS flags it was so glorius to receive the people who come to pray with us. We also put a cross up that everybody can see the church from very far.

We were 48 people and 14 children it was very special and we pray for the revival of the island. As simbol each person received a lighter to start the fire of the gospel on the island. The children received a flashlight to be al light in this dark world.

Two people give their hearts to the Lord and we were so overwhelming that this was Victory for Victory and Hope churches on the island.

Dunes of Blessings
Cobus, Deirdre and SA team

Thursday, April 16, 2009

Thailand Nuwejaar






Die 13 April is nuwejaar in Thailand of Songkram soos dit bekend staan, en ons was bevoorreg om dit op die eiland te kon fier terwyl Bangkok gekook het met politieke onrus.

Alles was baie vreedsaam hier en alles het in goeie gees plaasgevind, maar as jy wou droog bly moes jy tuis bly. Ons het gedrip van die water maar dit was werklik heerlik om al die kinders en mense so opgewek te sien en jou met water wat in groot houers of tuinslange gekom het jou nat te gooi ....so nat as moontlik. Volgens die gebruik bring die water geluk, so ons gaan baie gelukkig wees in hierdie nuwe jaar want ons het gedrip en gedroog en gedrip.

Voertuie het ook met groot dromme op rondgery en almal nat gegooi. Daar was ook optog van orkeste en mooi meisies.
Dus uit Thailand voorspoed vir die nuwejaar en as 1 Januarie nie goed was vir jou nie begin nou oor en jy kan sowaar weer nuwejaars wense aan almal stuur.

By die kerk het hulle dit baie meer ordentlik gedoen en net water oor die hande gegooi, om die nuwejaar se begin te vier.
Ons wens U almal 'n jaar vol van Jesus liefde toe

Sandduine Seën
Cobus en Deirdre
Cobus en Deirdre