Monday, April 8, 2013

Bakkie Werk


                                          Os ry saam met Cobus se taxi, paar dames
                                           was lekker styf, van op en af klimmery.

International church 2013 We grow slowly but surely 43 people Praise God.



Internasionale Caregroup



Logos Hope ship 2013


Watter vreugde boeke en boeke ooooo laat my baie tuis voel ons kon regtig iets kry vir die
Internasionale Kerk   was sommer net wonderlik om tussen so baie boeke te wees...