Wednesday, August 15, 2012
Kalesean Baan Tan Yalat
Die gebedsuitreik het kom help om kerk te herstel in Baan Tan Yalat en wat 'n ongelooflike ervaring het ons nie beleef nie. Ons kon nie net die kerk herstel nie, maar ook die pastoor weer moed gee vir die toekoms.
Die land le reg om geoes te word in die noorde van Thailand.
Foto's om te wys wat het gebeur in Baan Tan Yalat.
Dankie vir u gebede en ondersteuning.
Cobus en Deirdre
Die land le reg om geoes te word in die noorde van Thailand.
Foto's om te wys wat het gebeur in Baan Tan Yalat.
Dankie vir u gebede en ondersteuning.
Cobus en Deirdre
Friday, July 20, 2012
Uitreik hoogtepunte
Uitreik beteken ook baie harde werk die bou van paadjies skoonmaak van kerke en tuine en ander daar is darem ook tyd vir pret. Ons het ook die Fullmoon party besoek om daar te bid dat God in jongmense se harte sal werk om hulle lewens om te keer.
Subscribe to:
Posts (Atom)










.jpg)

.jpg)

.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)

.jpg)
.jpg)
.jpg)




.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
