Wednesday, August 15, 2012

Kalesean Baan Tan Yalat

Die gebedsuitreik het kom help om kerk te herstel in Baan Tan Yalat en wat 'n ongelooflike ervaring het ons nie beleef nie.  Ons kon nie net die kerk herstel nie, maar ook die pastoor weer moed gee vir die toekoms.

Die land le reg om geoes te word in die noorde van Thailand.
Foto's om te wys wat het gebeur in Baan Tan Yalat.
Dankie vir u gebede en ondersteuning.




Cobus en Deirdre

Friday, July 20, 2012

Kom help om die kinders te bereik vir Jesus

Kla nie weer oor SA se paaie of bestuurders nie, bly oumense hier?








jooe sendingwerk is harde werk
















Uitreik hoogtepunte




Uitreik beteken ook baie harde werk die bou van paadjies skoonmaak van kerke en tuine en ander daar is darem ook tyd vir pret. Ons het ook die Fullmoon party besoek om daar te bid dat God in jongmense se harte sal werk om hulle lewens om te keer.

Rain... Praise en Worship

In gietende reen het ons God geloof en geprys en weet dat ons krag net van Hom alleen kom, dit was werklik 'n geestelike ervaring vir ons almal. Thai's se God het ons almal skoon kom was met die reen en nuwe krag gegee.

Loof ons Here God!!!