Friday, July 20, 2012

Rain... Praise en Worship

In gietende reen het ons God geloof en geprys en weet dat ons krag net van Hom alleen kom, dit was werklik 'n geestelike ervaring vir ons almal. Thai's se God het ons almal skoon kom was met die reen en nuwe krag gegee.

Loof ons Here God!!!







Laat die Kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie.










Bloemfontein uitreik

Daar het wonderlike dinge gebeur met die uitreik en die foto's vertel van die liefde wat daar gesmee is tussen die Thai's en bloemfonteiners.

Shofar gemeente besoek

Theuns, Ralph en Emily van Shofar gemeente in die Kaap het ons besoek en ons het paar onvergeetlike dae saam deurgebring, Hulle het ons ook kom seen met 3 Nuwe kitare, ons baie opgewonde daaroor.




Paar foto's wat wys wat hulle alles hier gedoen het.

Thursday, July 19, 2012





Winter uitreik 2012

Tyd snel so gou verby en maande se voorbereiding word 'n werklikheid as jy land in Bangkok.
Redelik swaar gewapen met bagasie het hul reis in Thailand begin.
Vir sommige was dit eeste van so baie vliegtuig minivan taxi skytrain ondergrondse trein gewone trein en boot....ja alles in eendag.