Friday, July 20, 2012
Bloemfontein uitreik
Daar het wonderlike dinge gebeur met die uitreik en die foto's vertel van die liefde wat daar gesmee is tussen die Thai's en bloemfonteiners.
Shofar gemeente besoek
Theuns, Ralph en Emily van Shofar gemeente in die Kaap het ons besoek en ons het paar onvergeetlike dae saam deurgebring, Hulle het ons ook kom seen met 3 Nuwe kitare, ons baie opgewonde daaroor.
Paar foto's wat wys wat hulle alles hier gedoen het.
Paar foto's wat wys wat hulle alles hier gedoen het.
Thursday, July 19, 2012
Winter uitreik 2012
Tyd snel so gou verby en maande se voorbereiding word 'n werklikheid as jy land in Bangkok.
Redelik swaar gewapen met bagasie het hul reis in Thailand begin.
Vir sommige was dit eeste van so baie vliegtuig minivan taxi skytrain ondergrondse trein gewone trein en boot....ja alles in eendag.
Redelik swaar gewapen met bagasie het hul reis in Thailand begin.
Vir sommige was dit eeste van so baie vliegtuig minivan taxi skytrain ondergrondse trein gewone trein en boot....ja alles in eendag.
Wednesday, June 20, 2012
Monday, June 11, 2012
Kosbare Kinders
Die kinders op die eiland is weer aan die gang en ons baie opgewonde oor die gesiggies wat by ons aansluit en dat ons kinders ook vroeg oggend voor skool saam met ons bid. Dit is vir ons regtig kosbaar om hulle ook soggens saam met ons te sien bid. Hulle hou ook daarvan om saam met ons te sing.
Hier is ons besig om te knip en plak sien die eindresultaat
Die eiland het ook so bietjie wind en storms beleef en ja byna 250mm reen gehad in een week.
Cobus saam met van ons kindertjies
Hier is ons vroegoggend kindertjies ..
LAAT DIE KINERTJIES NA MY TOE KOM EN VERHINDER HULLE NIE......
Subscribe to:
Posts (Atom)
.jpg)

.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)












.jpg)





