Sunday, September 4, 2011

DOOP














Dopelinge het ook elkeen nuwe bybel ontvang, dankie aan u wat bydraes gelewer het om die aandkoop van hierdie bybels moontlik te maak.










DOOP

Dit is vir ons groot voorreg om met julle te deel, van die
wonderlike ervaring van die doop van nuwe lidmate
by Hope kerk. Daar is 10 mense gedoop en ons baie
opgewonde oor hierdie nuwelinge.

Bid asb vir hulle, dat nie een van hulle sal terugval nie.
Sandduine seen
Cobus en Deirdre

Saturday, September 3, 2011

Visa Run







Ons het ook die geleentheid gehad om weeshuis te besoek en vir hulle rys te kon neem.

Hierdie kinders is ook die gevolg van Vigs en dit is tragies om te sien hoe baie kinders

sonder ouers groot word, agv hierdie sedelike verval.






Visa Run

Ons onlangse visa run het ons net
besef hoe arm hierdie mense in Asia
is, geestelik arm. Combodia is baie
arm en die tekens van die Khemer
Rouge kan mens nog orals sien.

Tydens 1975-1979 is helfte van die
bevolking vermoor deur Khemer Rouge.
Almal wat enigsins kon lees of skryf is
vermoor. Afgryslike tonele kan nie
glo hoe wreed mense vermoor is nie.

Daar is min chirstene en ons kan net
bid vir hierdie mense, ons het die
geleentheid gehad om een kelner
in ons hotel na die Here te lei.

Dankbaar ook vir hierdie geleentheid.

Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Kinders kosbare perels








Kinders kosbare perels

Sondagskool
Soms is die sondagskool lokaal nie van
die beste en buite op klein stoepie of
op die grond, maar hierdie kinders is
so honger om te leer van Jesus , dat
dit nie vir hulle saak maak nie.

Hierdie groepie het baie seuntjies by
en ons baie opgewonde, oor hulle
en ons doop 4 September van hierdie
kinders. Bid asb vir hulle dat hulle
nie verlore sal raak nie, maar sal
groei tot volwasse Christene.

Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Opleiding Bangkok





















Opleiding Evangelisasie


















Ons het opleiding ontvang in Bangkok









by Grace Era Church van geharde buddiste.


















Ons was groep van 10 van Koh Phangang









en ook vriende van Koh Samui en 4 persone









van Bangkok wat die opleiding ontvang het.


















Hoe om buddiste te evangliseer met hulpmiddels









ons het werklik baie geleer van hierdie mense









wat self voorheen buddiste was.


















Ons dank ons Hemelse Vader wat ook hierdie









deur vir ons oop gemaak het.


















Sandduine Seen









Cobus en Deirdre