Saturday, September 3, 2011

Visa Run

Ons onlangse visa run het ons net
besef hoe arm hierdie mense in Asia
is, geestelik arm. Combodia is baie
arm en die tekens van die Khemer
Rouge kan mens nog orals sien.

Tydens 1975-1979 is helfte van die
bevolking vermoor deur Khemer Rouge.
Almal wat enigsins kon lees of skryf is
vermoor. Afgryslike tonele kan nie
glo hoe wreed mense vermoor is nie.

Daar is min chirstene en ons kan net
bid vir hierdie mense, ons het die
geleentheid gehad om een kelner
in ons hotel na die Here te lei.

Dankbaar ook vir hierdie geleentheid.

Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Kinders kosbare perels








Kinders kosbare perels

Sondagskool
Soms is die sondagskool lokaal nie van
die beste en buite op klein stoepie of
op die grond, maar hierdie kinders is
so honger om te leer van Jesus , dat
dit nie vir hulle saak maak nie.

Hierdie groepie het baie seuntjies by
en ons baie opgewonde, oor hulle
en ons doop 4 September van hierdie
kinders. Bid asb vir hulle dat hulle
nie verlore sal raak nie, maar sal
groei tot volwasse Christene.

Sandduine Seen
Cobus en Deirdre

Opleiding Bangkok





















Opleiding Evangelisasie


















Ons het opleiding ontvang in Bangkok









by Grace Era Church van geharde buddiste.


















Ons was groep van 10 van Koh Phangang









en ook vriende van Koh Samui en 4 persone









van Bangkok wat die opleiding ontvang het.


















Hoe om buddiste te evangliseer met hulpmiddels









ons het werklik baie geleer van hierdie mense









wat self voorheen buddiste was.


















Ons dank ons Hemelse Vader wat ook hierdie









deur vir ons oop gemaak het.


















Sandduine Seen









Cobus en Deirdre

Tuesday, August 9, 2011

International Praise and Worship









We had our first meeting of the International Church of Koh Phangan. We have a guest to give his testimony from the island Koh Samui. Johan come and tell us that if your life is not good, choose Jesus now, while you have time. God save him to come and tell others to listen to the voice of Jesus in time. We pray that the chruch will grow and help

the people of the island.


Dunes of Blessings

Cobus and Deirdre

Children at Mothersday







Look how beautiful is our children at the celebration





of Mothersday. Blessings from Thailand

Tuesday, August 2, 2011

Mooiste Mooi Motor







Ja, nes die oumas die kwaliteite en skoonheid van hul

kleinkinders besing. Kan ek net se ons het die mooiste

mooi bakkie op die eiland, geen ander nuwer duurder

model is vir ons mooier nie. Ons het absoluut die

beste bakkie uit die Vader hand ontvang en ons wil

vra dat u saam met ons die Vader sal dank vir hierdie

ongelooflike genade, na 4 jaar van motorfiets ry.

Dit was die moeite werd om te wag en nou het

Deirdre ook wiele, sy opgewonde soos kind oor

roomys..hierdie gee haar vryheid wat voorheen

nie bestaan het nie.



Ons dank ons Hemelse Vader ook vir ons Vriende

van SA wat dit moontlik gemaak het, om vir ons

hierdie pragtige bakkie te kon koop.



Alle eer en lof aan ons Hemelse Koning!



Sandduine seen

Cobus en Deirdre