Monday, March 7, 2011

March 2011


ons moes bietjie opknappingswerk doen aan ons huis wat tydens die monsoon kniediep in die water was. Die mould het die hele stoep oorgeneem en ons moes hoedruk waterspuit leen on die stoep leefbaar te kry.

Ons het tuinmeubels geverf en Cobus het afdak, wat ons by Landlord gekry het, op ons stoep gesit, sodat ons die internasionale caregroup kan hanteer by ons huis... en nou is ons ook uit die son op die stoep.. wonderlik

Baie lekker toevoeging tot ons huishouding was ook die mikrogolf wat Vroue wat Glo vriendinne vir ons aangekoop het. Maak die kosmakery soveel makliker.. nou regte farangs (buitelanders)

Die tuin moes ook 5 vragte skaafsels kry, ja ons handjies was blase gewerk, maar dit lyk baie goed en ons nou eers klaar met die tuin.

Friday, March 4, 2011

Bybels in Thailand



Ons was bevoorreg om weer te kon bybels bestel... Groot was ons verbasing om te hoor ons kan nie dadelik bybels kry nie, op wag lys,

Dit is absoluut goeie teken en ons is dankbaar, dat dit blyk of die Christendom in Thailand tog groei.

Ons het bybels ontvang en aan Christene gegee. Weereens was dit vir elkeen sy bybel sal lees en meer kennis van die woord sal bekom.

Tuesday, February 22, 2011

Chinese Nuwejaar 2011



Ons het ook heerlik gekuier saam met Haan en Doreen van Botswana. Saam kon ons ook die Chinese nuwejaar vier op 3 Februarie 2554, ja geen tik fout nie hulle is in die jaar 2554.

Dit is ook die jaar van die haas, ons was ook bevoorreg om Koos, Lynette en Rinda as metgesele te kon he...

Saam het ons, ons verwonder oor die pragtige liggies en die Chinese gesinne in tradisionele drag geklee.

Dus het ons pas nuwe, nuwejaars voornemens kon maak, want meeste mense sin hou gewoonlik net 'n maand. Ha Ha

Mag U elkeen 'n wonderlike nuwe jaar beleef en onthou geen haaspastei die jaar nie

Valentynsdag Februarie 2011


Ons het 'n ongelooflike "Jesus is Liefde Fees" gevier, dit is ons manier hier om Valentynsdag te fier. Ons het by die kerk 'n Praise en Worship gehou om Jesus se liefde vir ons te vier. Daar het ook 2 mense gereageer op die uitnodiging van Jesus het jou lief... en jy?

Ken en Weeta het hulle harte vir die Here gegee en ons is baie dankbaar vir hierdie twee nuwe christene, bid asb vir hulle.


Valentynsdag 2011


Wednesday, October 20, 2010

Verjaarsdag Hope Koh Phangan


Hope of Koh Phangan het sy sesde verjaardag gevier en ons baie

dankbaar vir die groei wat in 2010 plaasgevind het.


Ons oggend gebedsgroep het baie mooi gegroei en ons is dikwels

17 mense wat soggens saam bid. Hier sien ons hoe gebede

beantwoord word - van dit moet reen en asb nie reen nie, tot

genesings van siekes.


Die Bantaai Hope is ook mooi op dreef en ons dankbaar dat die

aanddienste baie mooi bygewoon word, iets wat nuut is vir

die mense op die eiland.


Die Sondagskool van Hope is ook geseend met tot 22 kinders

op Sondag, ons verdeel die twee groepe na die ouer en jonger

kinders, ons dank Ons Hemelse Vader vir hierdie kindertjies.

Dikwels buddistiese kinders wat ook saam met Christen maaktjies

kom, ons glo dat die materiaal wat huistoe gaan ook sal spreek

tot die ouers.


Sandduine Seen

Cobus en Deirdre

Thursday, August 19, 2010

COMBINED PRAYER EVENING




WE DID ORGANISED AN EVENING OF PRAYER FOR CLAIMING BACK THE GROUND AND SOULS OF THE BANTAAI AREA ON OUR ISLAND. ON THE NIGHT OF 13 AUGUST THE HOPE AND VICTORY CHURCHES` MEMBERS DID COME TOGETHER AND WE DID START HAVING SOMETHING TO EAT WHILE THE SUN WAS GOING DOWN. WE CALL TO GOD ON THE PROMISES HE MADE IN HIS WORD THAT WHEN WE REPENT OUR SINS AND TURN TO HIM HE WILL HEAL OUR LAND.




WE DID START AT THE VICTORY CHURCH WITH A SHORT SERVICE OF SCRIPTURE READING, PRAYER AND WORSHIP. THEN WE WALKED THE STREET OF BANTAAI DOWN TO THE BANTAAI HOPE CHURCH, ALL DRESSED IN OUR WHITE "I LOVE JESUS" T-SHIRTS CARRYING A CROSS, BLOWING THE HORN AND CLAIMING THE GROUND THROUGH PRAYER.




WE FINISHED THE EVENING WITH PRAISE AND WORSHIP AT HOPE CHURCH. WE ALSO DID PRAY FOR THE FUNCTION OF THE "WOMEN WHO BELIEVE" GROUP IN SOUTH AFRICA THAT WHOULD START 2 HOURS LATER. THEY WERE TRYING TO RAISE FUNDS FOR THAILAND SENDING(MISSION). WE ARE SO PROUD THAT SO MANY THAI CHRISTIANS DID TURN UP. THERE WERE STILL 50 OF THE APROXIMATELY 70 CHRISTIANS THAT ARE CURRENTLY ON THE ISLAND AT THE PRAYER EVENING. WE THANK GOD FOR SUCH A BLESSING.