Wednesday, March 11, 2009

February 2009





THAILAND MISSION : FEBRUARY 2009

GREETINGS IN CHRIST TO YOU. YES ANOTHER MONTH IS GONE AND WE ARE MOVING NOW FAST TOWARDS EASTER WEEKEND.

FEBRUARY WAS FULL OF JOY ON THE ISLAND. WE HAD A VALENTYN`S PARTY AT THE HOPE CHURCH WITH 72 PEOPLE ATTENDING THE PRAISE AND WORSHIP EVENING. CHRISTIANS SHARED THEIR TESTIMONYS AND A PASTOR FROM DON SAK ON THE MAINLAND DID THE SERMON. IT WAS THE FIRST EVENT THAT VICTORY AND HOPE DID ON THEIR OWN AND WE CAN JUST PRAISE THE LORD FOR A BLESSED EVENING.

WE ALSO DID STARTED A NEW CAREGROUP AND AFTER THREE WEEKS 21 PEOPLE ATTENDED THIS CAREGROUP. WE ARE EXCITED ABOUT THE FAMILIES ATTENDING THIS GROUP, AS SOME OF THEM ARE NOT YET CHRISTIANS. AFTER A LONG ABSENCE FROM CHURCH EVENTS, BEE AND CHOMCHAAI ARE ALSO NOW ATTENDING THIS GROUP. PLEASE PRAY FOR THIS GROUPS` GROWTH IN FAITH.

SEA-FLEAS ATTACKED COBUS WHEN HE WENT DIVING. HE HAD APPROXIMATELY 500 BITEMARKS THAT DID GET INFECTED. WE DID NOT KNOW THAT THERE ARE FLEASE IN THE SEA. AFTER A LOT OF PRAYING AND GOOD MEDICINE HE IS LUCKELY NOW BETTER.

DEIRDRE DID EXPERIENCE A MIRICLE THIS MONTH. HER NECK WAS GIVING HER A LOT OF PROBLEMS FOR 5 DAYS. IT WENT INTO SPASM AND SHE COULD NOT MOVE IT AND HAD A LOT OF PAIN. AFTER 2 MASSAGES, A LOT OF PAINKILLERS AND A HOT WATERBOTTLE (MILKBOTTLE) NOT MUCH DID CHANGE. SHE WENT ON HER KNEES AND PLEADED WITH THE LORD TO HEAL HER. WHEN SHE GOT UP HER NECK WAS HEELED COMPLETELY. PRAISE THE LORD HE IS ALMIGHTY!!

WE WERE INVITED BY VICTORY CHURCH FOR A DINNER, SO WE WENT AND LATER THAT EVENING WE HAD BIBLESTUDY WITH THEM. PASTOR PRAJOUL TESTIFIED THAT THE DAY BEFORE THEY ONLY HAD 2 THAI BAHT (70 CENTS) IN THE HOUSE AND DID NOT KNOW HOW THEY ARE GOING TO GIVE US A DINNER. THEY START PRAYING … THEN A STRANGER COME IN AND GIVE THEM 1000 THAI BAHT. THE LORD PROVIDED THAT THEY COULD GIVE US DINNER AND HAD LEFT FOR THEM. WE WERE REALLY ASHAMED WHEN WE HEARD THE TESTOMONY. THEY WERE SO EXCITED ABOUT US AND WANT US TO COME AND EAT EVERY WEEK WITH THEM. WE TOLD THEM THAT IT IS NOT POSSIBLE.

LET US BE FAITHFUL IN PRAYING THAT THE BODY OF CHRIST IN THAILAND WILL BECOME UNITED TO REACH THOSE WHO HAVE NOT YET HEARD THE GOSPEL. YOUR PRAYERS ARE IMPORTANT FOR THAILAND, IT’S PEOPLE AS WELL AS FOR THOSE WHO WERE CALLED TO COME AND SERVE THE LORD IN THAILAND. ON A PRAYER JOURNEY YOU WOULD BRING WATER AND LIGHT TO THE THAILANDERS IN DIRE NEED OF THE GOSPEL.

GOD BLESS YOU ALL.
KHOO AND DEE
COBUS AND DEIRDRE VAN WYK
THAILAND

Thursday, February 26, 2009

News





Valetynsparty at the Hope Chruch on Sunday 15 February 2009 .
We don't know what to expect, it take the form of a Praise and Worship and 72 people attend it. Victory Church and Hope work together on this project and it was the first time they do something totaly on their own together. Praise The Lord!

We sing and pray together and a pastor from Donsak give a short message, then we all eat together and it was really nice way of celebrating Valentyns day.

The LORD GIVE EACH ONE OF US A VALENTINE CARD WITH OUR NAME ON IT.....HE INVITE EACH ONE OF US TO LOVE HIM BECAUSE HE ALREADY LOVE US.
WE JUST HAVE TO ACCEPT HIS LOVE.. SO DID YOU ANSWER YOUR CARD ?? DONT WAIT LIFE IS SHORT

Sunday, February 8, 2009

January 2009




Goeiedag Vriende van Thailand

Ons is weer terug op die eiland, na ‘n heerlike bederftyd in Suid-Afrika. Ons wil net vir almal wat ons so oorweldig het met hulle liefde en kosse ( die resultaat is op ons heupe) dit was werklik vir ons voorreg om by julle te kon kuier.

Die voorreg van mens se eie mense besef jy eers as jy dit vir lang tyd nie gehad het nie. Mens se taal is baie meer kosbaar as wat mens ooit sal besef en water uit ‘n kraan wat jy mag drink en sing in jou kerk en die hele diens te kan verstaan.

Eers vertel van ons wonderwerk: Ons vliegtuigkaartjies is die eending waarvoor ons nie geld het nie, dus as ons nie met die Here se geld kom nie, dan kan ons nie kom nie.
Ja, prys die Here saam met ons soos altyd het HY die geld voorsien vir ons vlugte. Een week voor ons vertrek verneem ons dat die gratis vervoer aan Thai’s chaos veroorsaak in openbare vervoer. Ek begin bid dat die HERE ASB moet voorsien sodat ons kan vlieg van Bangkok na Koh Samui, maar ons bagasie is groot probleem op binnelandse vlugte Cobus s`n weeg 42kg en myne 38kg. Cobus stress homself eers maar ek verseker hom as die Here voorsien sal die bagasie nie ‘n probleem wees nie. Voor ons vertrek 3 dae het die Here ook hierdie geld verskaf, en ons kan spesiale aanbieding kry op Bangkok Airways na Koh Samui en raai wat ons het net vir 2kg betaal ongeveer R30.00. Prys die Here vir hierdie spesiale bederf saam met ons.

Die jaar le nuut en vars voor ons en die Thai’s was baie opgewonde om ons terug te ontvang op die eiland. Ons het baie gebid en die boodskap was duidelik dat ons die Christene baie meer sigbaar moet maak op die eiland.
Ons wil graag ook dat die Christene begin uitleef na buite en ‘n verskil maak in hul omgewing. Daarom dink ons dat ‘n projek waar ons as Christene die pier waar die bote aankom gaan skoonmaak in t-shirts met ‘n kruis op, maar dit is net hier waar ons besef om t-shirts spesiaal te laat druk kos R60.00 stuk. Die minimum bestelling is minstens 100. Bid asseblief saam met ons vir hierdie projek, totdat iemand na vore tree om hierdie projek te borg. Tans besig om te kyk of ons enige ander mense kan kry vir ‘n goedkoper kwotasie.

Net bietjie nuus van die mense. Success en Majorie se nuwe winkel is oop en hulle se dat dit goed gaan, hulle bly ook nou op die perseel. Gaan goed met Ron se besigheid en Pan is ook besig met haar normale masseur en bouwerk. Laxmi het ook nou ‘n laundry begin en dit lyk of sy Geo se slegte ervaring heeltemal verwerk het. Gaan ook goed met Yen.
Oar se arm is nog nie herstel nie en sy op die oomblik in Bangkok vir fisioterapie. Ook nuwe afdakkie by kerk gebou sodat ons die kinders kan skei en die groot groep apart van die kleines hanteer. Wonderlik Erika die meisie van UK het regtig die sondagskool aan die gang gehou terwyl ons weg was.

Victory kerk is uitgeverf binne en lanolien tapyt op die vloere gegooi, want Pali is so 2 weke gelede getroud met ‘n man van Koh Samui. Sy nog op die eiland en vra dat julle asseblief saam met haar sal bid. Weet nie of sy ook nou moet verskuif na Koh Samui. Sal groot verlies wees vir Vitory. Doughnut se ma is uit die tronk en sy het die dogtertjie nou kom haal om by haar te bly, bid asb vir haar bekering. Ai, Prajoul het sy een voortand verloor en ja hy is baie verlee daaroor en praat nou met sy hand voor mond. Hy het nie medies nie en werk ook verniet vir die Here, as daar dalk iemand is wat ‘n bydrae wil maak vir daardie voortand se herstel kan hulle net in Barnabas Sending in betaling maak met verwysing Victory.

Ons is besig om ons voete weer te vind en begin more met engelse klasse en al die ander klasse sal seker volgende week in aanvang neem.

Bid ook asseblief saam met ons vir die Christene van Thailand nie altyd maklik om staande te bly nie. Bid asb vir ons gesondheid en dat ons deurentyd wysheid en insig sal ontvang om die woord aan die Thai’s te bedien. Bid ook asb vir die gebedsreisgroepe vir hul fondse. Ons vertrou die Here ook vir hierdie fondse en weet dat Hy getrou is as ons eers bereid is om vir Hom te kom werk.
Daar is ook datums wat u kan onthou die gebedsreise na Thailand vir 2009.

27 Mei tot 12 Junie 2009 - EGPARE
1-18 JULIE - JONGMENSE VIR PRAISE EN WORSHIP
Volwassenes vir Logistiek
2-18 September – Gemengde groep
En enige datum wat u vir ons deurgee sal ons kyk of ons dit kan inwerk.
GEBEDE BLY STEEDS BAIE NODIG IN THAILAND VIR DIE OPEIS VAN DIE GRONDGEBIED VIR JESUS..

HOOP OM SOMMER BAIE VAN JULLE HIERDIE JAAR IN THAILAND TE ONTVANG


Baie dankie vir jul volgehoue ondersteuning en gebede vir Thailand Sending op Koh Phangan.

Sandduine Seen uit Koh Phangan
Khoo en Dee
(Cobus en Deirdre van Wyk)

Thursday, December 11, 2008

Living Bible

Now this is
the Living Bible:


His name is Bill. He has wild hair, wears a T-shirt with holes in it,
jeans, and no shoes. This was literally his wardrobe for his entire
four years of college.


He is brilliant. Kind of profound and very, very bright. He became a
Christian while attending college.


Across the street from the campus is a well-dressed, very conservative
church. They want to develop a ministry to the students but are not
sure how to go about it.


One day Bill decides to go there. He walks in with no shoes, jeans, his
T-shirt, and wild hair. The service has already started and so Bill
starts down the aisle looking for a seat.


The church is completely packed and he can't find a seat. By now,
people are really looking a bit uncomfortable, but no one says
anything.


Bill gets closer and closer and closer to the pulpit, and when he
realizes there are no seats, he just squats down right on the carpet.

By now the people are really uptight, and the tension in the air is
thick.

About this time, the minister realizes that from way at the back of the
church, a deacon is slowly making his way toward Bill.

Now the deacon is in his eighties, has silver-gray hair, and a
three-piece suit. A godly man, very elegant, very dignified, very
courtly. He walks with a cane and, as he starts walking toward this
boy, everyone is saying to themselves that you can't blame him for what
he's going to do.

How can you expect a man of his age and of his background to understand
some college kid on the floor?

It takes a long time for the man to reach the boy.

The church is utterly silent except for the clicking of the man's cane.
All eyes are focused on him. You can't even hear anyone breathing. The
minister can't even preach the sermon until the deacon does what he has
to do.

And now they see this elderly man drop his cane on the floor. With
great difficulty, he lowers himself and sits down next to Bill and
worships with him so he won't be alone.

Everyone chokes up with emotion.

When the minister gains control, he says,
'What I'm
about to preach, you will never remember. What you have just seen, you
will never forget.'

'Be careful how you live. You may be the only Bible some people will
ever read!'

I asked
the Lord to bless you
As I prayed for you today.
To guide you and protect you
As you go along your way....
His love is always with you,
His promises are true,
And when we give Him all our cares,
You know He will see us through.

Friday, October 10, 2008

DOOP VAN NUWE CHRISTENE


DOOP VAN NUWE CHRISTENE

Dit was wonderlike ervaring om die doop van 11 nuwe lidmate
Van die Hope of Kho Phangan gemeente te beleef, Hulle doen
Nog onderdompeling en die gemeente vergesel die dopelinge na
‘n strand waar die doop plaasvind. Die gemeente staan ook in die
water en sing terwyl die doop plaasvind. Dit was regtig vir
ons ‘n hoogtepunt om 11 van die nuwe bekeerlinge se doop
saam met hulle te kon beleef.

Baie dankie vir u bydrae tot Thailand sending sonder u gebede
En die besoekende gebedsreisigers sou hierdie doop nooit
Plaas gevind het nie. Alle Eer aan ons Hemelse Vader wat
Gebede beantwoord en in die harte van mense kom werk het

Bid asb saam met ons vir die groepe van 2009 en ons glo dat
Daar nog meer mense en grondgebied in Thailand vir die
Hemelse Vader opgeeis sal word

Sandduine seen uit Thailand
Khoo en Dee.

Jongmens Gebedsreis

Goeiedag vriende

Ons is baie opgewonde oor die uitreik wat ons spesiaal vir die jongmense reel in 2009. Dit glo en vertrou ons sal soos hierdie jaar se Junie uitreik groot veranderinge bring in die harte van die mense op die eiland Kho Phangan.

Die beplande gebedsreis vind vanaf 1-18 Julie 2009 plaas.
Die datums kan dalk een dag weerskante toe skuif maar ons gaan probeer om by hierdie datums te hou.

Ons wil gedurende hierdie uitreik grooooot Praise en Worship doen op die eiland en werklik die hele eiland uitnooi om deel daarvan te word asook omliggende eilande en die mainland se mense.

Dus as die HERE JOU ROEP kom help ons om sukses van hierdie geleentheid te maak, ons gaan ook vir die kinders van die eiland werkswinkels met allerhande heerlike jongmens dinge aanbied, waarvoor ons julle talente en energie nodig het.

Koste van die uitreik gaan R15 000 beloop, maar onthou dit is nie jou geld nie, dit is die HERE se geld wat julle net moet gaan haal om deel te wees van hierdie uitreik. Borgvorms is beskikbaar kontak ons sodat ons die nodige vorms vir jou kan aanstuur sodat jy kan begin om mense te nader vir borgskappe.

Opleiding sal verskaf word om jou te help met die voorbereiding van hierdie reis.

VERTEL ASB VIR JOU VRIENDE EN JONGMENSE WAT JY DINK BELANG SAL STEL !!!!! SOVEEL JONGMENSE AS MOONTLIK VIR HIERDIE UITREIK IS NODIG.

ONS HOOP OM SPOEDIG VAN JOU TE HOOR.

Sandduine seen en liefde uit Thailand
KHOO EN DEE
Cobus en Deirdre

Friday, September 26, 2008

September 2008






SEPTEMBER 2008 :THAILAND SENDING

GOEIEDAG VRIENDE
September is die mooiste mooiste maand soos ons dit ken en ons het dit ook hier op die eiland beleef as die maand van wonderwerke en werklike groei van die Christene op die eiland. Ons het egter ook die spanning van opstande teen `n korrupte regering tot met massas van tot 100 000 mense per dag beleef. Dit het die meeste vorme van transport tot stilstand gebring en ons moes 2 dae voor die groep arriveer ons manier van vervoer van trein na bus verander.

Na maande se beplanning het die September gebedsgroep op die eiland ge-arriveer. In gietende reen het ons die Victory en Hope gemeentes besoek, sommige van ons agter op die bakkie in reenjasse. Maar die seen om werklik saam met hulle te kan “praise en worship” was meer seen as die reen. Die groep het ook hulle eerste “spicy” kos gekry, dit beteken baie warm en brand tot anderkant uit.

Ons besoek Oat, Salee en hul seuntjie Ming en bid vir die grond waarop hulle bly, dat die Here dit sal terugeis WANT DAAR WOON BAIE Budhiste en daar is baie beelde en “spirit houses”. Oat vra dat ons vir siek familielid(`n christen) wat op die grond woon, gaan bid. Ons vind die man waar hy toegegooi op `n Thaise houthuis se stoep le. Hy kan hom skaars roer. Terwyl ons bid salf Cobus die man en roep God se beloftes van verhoring van gebede en genesing in Sy naam op. Die volgende dag kry ons die boodskap dat hy heeltemal gesond en op die been is na `n lang siekbed. Prys die HERE vir hierdie genesing.

Besoek Sam Soek, `n vrou wie se man Nam `n sterk buddist is en bid vir haar. Sy bless ons met `n ontbyt, ons glo dat haar man eersdaags tot bekering sal kom so bid asb vir hom. Ons bid ook dat haar oord vol
sal wees die naweek siende daar nie besprekings is nie en ja waarlik twee dae later is die oord vol behalwe vir een kamer. PRYS DIE HERE OOK VIR HIERDIE gebedsverhoring wat ook getuienis aan die buddiste is dat ons tot die enigste ware God bid en Hy leef.

Tuinwerk en opgradering by Victory gemeente is iets waarvoor Cobus en ek al lankal bid en wonder hoe ons die ingang na die Victory kerk kan verbeter. Die groep help en ons omtower die ingang in iets pragtig, maar ook uit hierdie aksie help Soerien die man van die kwekery wat `n Christen is en sy vrou en dogter wat nie is nie, ons met afslag en gee ook plante present vir Victory. Later ontvang die span almal saad wat hulle tuis kan gaan plant en hopelik net so welig sal groei soos die geloof van die mense op die eiland.

Ons gaan bid by ander Christene en op pad huistoe besluit ons om te stop by Laxmi se huis. Sy en Majorie se hul wag vir ons en se hulle het geweet ons kom om saam met hulle te bid. Ons verbasing was baie groot want ons het dit glad nie beplan nie. Ons bid vir God se seen op Luxmi en Geo se naderende beplande huwelikbevestiging.

Ons gaan tel ons T-shirts op by Bee en sy se dat die HERE vir haar gese het dat sy ons wasgoed verniet moet doen. Sy het die bedrag wat ons haar moet betaal met ‘n permanente marker op die plastieksak geskryf en toe sy weer kyk het dit net verdwyn. Dankie dat die HERE ook met nuwe Christene praat. Bid asb vir BEE sodat sy swanger word en sy en haar man Chom Chi hulle sal laat doop.Ons ervaar dat die duiwel hul permanent aanval en probeer verhoed dat hul gedoop word.

Die groep word ge-“bless” met baie etes en sommige aande moet ons 2 maal eet want hulle verstaan net nie dat ons klaar geeet het nie. Die groep is ook deel van die 4 jaar verjaarsdag vieringe van die Hope gemeente se nuwe kerkgebou (wat een van die dae te klein gaan wees). Ons word ge- “bless” met die plaaslike pastoor van Hope op die eiland Kho Samui wat alles vir ons vertaal. Vir die eerste keer vandat ons hier is kan ons ook `n erediens se boodskap volg. Daardie oggend gee twee gaste spontaan hul harte vir God en le Budhisme af. Sederdien woon hul die eredienste by. Bid asb vir Jing en haar seun Naa om nie terug te val nie.

Die politieke situasie in Suid Afrika verswak die Rand se wisselkoers drasties en ons ervaar dit waar jy staatmaak op `n sterk Rand. God is egter so getrou en voorsien in ons daaglikse behoeftes asook in dinge waarvoor ons geroepe voel om te help. Dankie vir elke persoon vir jul gebede, smsé , emails en finansiele ondesteuning op welke wyse ookal. Dankie ook vir die persone wat ons help betaal het aan ons nuwe ryding “sweet sixteen” ons motorfiets se naam, dankie dit maak ons werk net makliker. Ons het ook weer 30 dae visa stempel gekry en moet ons laaste stempel in Oktober kry bid asb solank daarvoor.

Psalm 40 : 6
Die Here my God, U het baie wonders gedoen. U planne vir ons kan met niks vergelyk word nie. As ek van al U wonderdade wil vertel, is dit te veel om te doen.

Dit was maand van wonders en ons staan verstom oor God se kragtige werking op die eiland. BID ASB SAAM MET ONS VIR DIE GEBEDSGROEPE VAN 2009, EN INDIEN GOD JOU ROEP, KOM HELP ONS ASB DIE OES IS GROOT DIE ARBEIDERS MIN.

Stofstorm groete en sandduine seen uit Thailand
Khoo en Dee