Monday, April 29, 2013
Hulp aan hoerskool leerlinge
Dit was groot voorreg om die kinders wat nou skole verwissel te kon help met fondse vir die aankoop van hulle nuwe skooluniforms vir die hoerskool.. Bid asb vir hierdie vyf leerlinge wat enigste christene is in ons hoerskool op die eiland, dat hul op manier die lig sal laat skyn in hul skool. Bid asb ook vir beskerming vir hierdie tieners.
Trok winkel
So moet winkel mos lyk hy ry tot op jou voorstoep en jy doen jou inkopies en hul dra dit tot in jou huis, ek kan daarmee saamleef gee trollies, sakkies en in en uitlaai nie...
Monday, April 8, 2013
KOH PHANGAN PARTY
EVERY 15th OF MONTH WE HAVE A WORSHIP NIGHT ON THE BEACH ON THE THONGSALA PEIR ON KOH PHANGAN, WE INVITE ALL CHRISTIANS TO JOIN US ON THIS EVENT, WE UNITE IN FAITH, AND PRAISE JESUS TOGETHER.
Logos Hope ship 2013
Watter vreugde boeke en boeke ooooo laat my baie tuis voel ons kon regtig iets kry vir die
Internasionale Kerk was sommer net wonderlik om tussen so baie boeke te wees...
Thursday, April 4, 2013
Dream come true Ryan form Canada
We dream to write a book of the wonderful things that happen on the island,
but God had a bigger plan and sent us Ryan from Canada to film the
miricales that happen on the island. We thank God that Ryan fly half way
around the world to film the miricales on the island.
Subscribe to:
Posts (Atom)