Every 15th of the month we have a God's Party on Koh Phangan on the beach we invite all christians around the world to come and join us on this event. This is really a place where all nations Praise en Worship our Lord Jesus Christ together. We was already 11 countries present and we hope that soon we will be 20 countries at this event. We invite Christians around the world to come and join us for this event.
We hope to see you all on the island for this great experience on the beach with our next Praise and Worship on Koh Phangan. Hope to see you all on the 15th of the next month on the beach of Koh Phangan island.
Sunday, November 4, 2012
Doop van lidmate
Dit is soos altyd voorreg om nuwe christene te kon doop en ons het die voorreg gehad om nuwe christene te doop in die see naby die nuwe kerk. Bid asb saam met ons dat hierdie nuwe christene die genade en liefde van ons Hemelse Vader in oormaat sal ontvang.
Kerk kamp
Die tyd vlieg so snel verby en die kerkkamp vir suidelike Thailand het baie vinniger aangebreek as wat ons kon dink. Dit was weereens ongelooflike ervaring en ons dankbaar om dit saam met ons Thai boeties en sussies kon bywoon. Ons het ook sertifikaat ontvang by hierdie kamp vir ons volgehoue ondersteuning van die Thai kerke en christene. Ons baie dankbaar maar eer en lof aan ons Hemelse Vader wat dit vir ons moontlik maak. Ons was 11 Farangs by die kamp en hulle het vir ons getolk dat die spoeg spat. Weereens was die Praise en Worship wonderlike ervaring saam met meer as 2000 thai christene. Die bakkie het ongelooflik hard gewerk en ja die rekord is nou 21 mense wat van die kamp na die hotel vervoer is. Ons het ook ons deel van Thailand se korrupsie ervaar en boete van 1000 baht gekry vir ons nuwe nommerplate, jy word beboet maak nie saak of daar iets verkeerd is of nie.
So moet bakkie mos lyk as hy gelaai is.....
Sandduine seen
Cobus en Deirdre
Cobus het geleentheid gekry om te kon getuig oor
hoe die Here hom aangeraak het.
Sandduine seen
Cobus en Deirdre
Subscribe to:
Posts (Atom)